SKOOLFONDS EN KOSHUISGELDE
Begroting 2026
Bogenoemde fooie word jaarliks hersien. Vind volledige uiteensetting in die aanhegsel.
-
-
Skoolgelde beloop R33 600,00 per jaar.
Betalings van R3 360,00 per maand, betaalbaar oor 10 maande (Feb – Nov).
Indien daar ‘n eenmalige betaling gemaak word teen 31 Januarie 2025, is daar ‘n 10% afslag op die totale bedrag.
Koshuisgeld beloop R50 840,00 per jaar.
Betaalbaar op een van die volgende maniere:
1. R5 084,00 per maand vir 10 maande (Feb – Nov);
2. R12 710,00 per kwartaal vir 4 kwartale (Betaalbaar in Februarie, April, Julie en Oktober).
Koshuisgelde is streng vooruitbetaalbaar. Daar is geen korting beskikbaar op koshuisgelde nie.
-
