LABOR OMNIA VINCIT

(Arbeid Oorwin Alles)

  • 15079956398_38d0ed0f79_k

    Die heraldiese beskrywing of blasoenering.

    Wapen: In rooi tussen twee kamratte van goud en regop-geplaaste silwer suil en daarop ‘n ronde skyf van blou belaai met ‘n fleur-de-lis van goud; op ‘n skildhoof van silwer ‘n mercuriushoed van rooi.

    Wapenspreuk: Labor Omnia Vincit

    Betekenis: Arbeid oorwin alles.
    BUTTON

  • Die klassieke Mercuriushoed met sy twee vlerke in die skildhoof (in rooi op silwer) word as simbool van handel gebruik, soos ook die sg. Mercuriusstaf in die wapen van die Kaapse Tegniese Kollege.

    Op die hoofgedeelte van die skild (met ‘n rooi agtergrond) is die silwer suil of pilaar, simbool van standvastigheid en wysheid.

    Op die suil ‘n goue fleur-de-lis op ‘n blou skyf simboliseer die Paarl (deel van die Paarl se wapen) en is ook eie aan die provinsiewapen. Die goue kamratte aan weerskante van die suil is oorkoepelend simbool van die tegniese studierigtings en gee ewewig aan die wapen as geheel.

    Die goue band met die wapenspreuk daarop dien as fondament of stut en rond die geheel af.

    Die Latynse selfstandige naamwoord, LABOR,-ORIS beteken onder meer: Werkkrag, werklus, inspanning Geestelike/verstandelike inspanning.
    (Soos gebruik deur Cicero en Caesar) Energie en vlyt
    (Soos gebruik deur Cicero en Caesar) Taak, moeitevolle inspanning, kordaatstuk en prestasie
    (Soos gebruik deur Vergilius en Caesar)

    Apply To Invent


Our college news

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer elit arcu sit proin a vel porttitor risus.



Our Blog

Stet clita kasd gubergren, no sea takimata sanctus est lorem ipsum dolor sit amet.


Our Mission


To provide high quality, student-centered education and lifelong learning opportunities for the communities we serve.
At Invent, students pursue their goals in an environment that values diversity, individuality, mutual respect and free exchange of ideas.

The Numbers Say it All