Nuwe Aansoek

Hier kan u ‘n oorsig van die skool geniet en inligting vind om u te help om ‘n keuse vir u kind se toekoms te maak.
Indien u meer inligting verlang of ‘n vraag het, kan u hier vir ons ‘n boodskap stuur met u versoek of vraag.

Aansoeke vir 2024

Prosedure vir Aansoeke:

Doen aansoek op WKOD se aanlynstelsel en voltooi ook ‘n Labori Aansoekvorm, heg die afskrifte van dokumente aan, soos versoek nl.

Leerder se mees onlangse rapport, Ouers se ID dokumente en Leerder se Geboortesertifkaat.

Aansoeke vir 2024 open op 13 Maart en sluit op 14 April 2023.

Dokumentasie

Hier volg die inligting wat u benodig om aansoek te doen vir toelating by Hoërskool Labori.

Benodig u meer inligting? Het u 'n navraag?

    Voornaam

    Van

    e-pos

    Landlyn/Selfoon

    Boodskap


      Dankie vir u belangstelling!

      Ons wil graag weet hoe u ons blad bereik het.


      Pers AdvertensieFacebook AdvertensieInstagram AdvertensieBy vriende / familieSkool se webwerf