THIS PAGE OPTIMIZED FOR PC, LAPTOP AND TABLET VIEWING. IF VIEWED ON A SMARTPHONE SCREEN PLEASE VIEW HORIZONTALLY.
Hoërskool Labori Aanlyn
Welkom by Labori se aanlyn "Opedag".
Weens die beperkinge wat die Covid-situasie op almal plaas vervang hierdie blad ons tradisionele opedag.
Hier sal u 'n virtuele oorsig van die skool kan geniet en inligting vind om u te help om 'n keuse vir u kind se toekoms te kan maak.
Die nodige dokumentasie en inligtingsbrosjures vir aansoeke is ook hier beskikbaar.
Indien u meer inligting verlang of 'n vraag het, kan u ook hier vir ons 'n boodskap stuur met u versoek of vraag.Geniet die kort toer van ons skool. Ons hoop om u te verwelkom by ons familie!
WAAROM LABORI?
|