HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Die Burger Jeugleierskonferensie

Christiaan Smit (Hoofseun 2015) is gekies vir Die Burger Jeugleierskonferensie. Slegs 25 seuns en 25 dogters in die hele Kaapland word gekies om hierdie uitsonderlike konferensie by te woon.

Tweet
Like