HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

MAAK 'N AFSPRAAK VIR DIE OUERAAND MET PERSONEEL

Gebruik 'n rekenaar om te bespreek.

 

Klik op die skakel hieronder om te bespreek.
VOLG ASB. DIE INSTRUKSIES OM U BESPREKING TE BEVESTIG.
U moet 'n GELDIGE epos verskaf.
LET WEL! Afsprake is slegs 10 minute per onderwyser.
Slegs tye wat nog beskikbaar is sal vertoon.







Om op FACEBOOK te bespreek:

Gaan na ons FACEBOOK BLAD:

https://www.facebook.com/hslabori/

Klik op "BOOK NOW" regs onder op die blad.