HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

ONS LIGGING

 Labori is geleë aan die voet van die Paarlberg.

Paarlberg kan duidelik hier vanaf die eerste verdieping gesien word.

Die hoofingang is aan Gimnasiumstraat gekoppel en parkering vir besoekers kan hier gevind word.

Daar is ook 'n ingang aan die Meulstraat kant van die skool asook aan die Bo-Lady Greystraat kant.

Hierdie ingange verleen toegang tot Huis Jan van Zyl, die skool terrein en die tegnieselokale onderskeidelik.

Besoekers word aangemoedig om die Gimnasiumstraat toegang te gebruik as die skool besoek word.

 



Die skool vanaf Paarlberg gesien.

 

Tweet
Like