HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Huis Theo Pauw

 

Huis Theo Pauw - Vorms vir Nuwe Leerders
Huis Theo Pauw - Vorms vir nuwe leerders.doc (394KB)
Huis Theo Pauw - Vorms vir Nuwe Leerders
Huis Theo Pauw - Vorms vir nuwe leerders.doc (394KB)

 

 

Huis Theo Pauw ingang. (Foto: P. Theron)

Huis Theo Pauw huisves die TP manne.

Anders as Huis jan van Zyl, is die koshuis nie op die skoolterrein geleë nie, maar 'n eintjie van die skool af.

Die koshuis is onlangs teen groot koste opgeknap.

Badkamers het 'n nuwe lewe gekry en is pragtig opgradeer.

Koshuis voorkant.

Eetsaal.

Tweet
Like