KONTAK ONS
Vir meer inligting oor die Viking familie, sien gerus ons Facebook-blad.
Om met een van die sekretaresses te praat, of 'n afspraak te maak vir die tegniese insigtoetse, skakel ons by 021 872 8293
tydens kantoor-ure, of stuur 'n e-pos na ontvangs@hslabori.co.za.