HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Facebook

Vir die jongste uitslae, foto's en inligting m.b.t. sport, besoek ons FaceBookblad.

Klik op die skakel en selekteer "like" om aktief deel te neem aan die blad.

  TWITTER

 

Labori Twitter

LABORI
LABORI @laborivikings Hierdie naweek gaan ons na De Villiers Graaff vir sport. Volgende naweek is die groot sportdag tuis teen Bredasdorp. t.co/a3m4h8QOZQ Reply Retweet Favourite 9 May 17
LABORI
LABORI @laborivikings Robert Wilson het aan die SA Vlak 2 se streeks kampioenskappe deelgeneem. Hier wen 1 brons en 2 silwer medaljes. t.co/CkO5MLlzgm Reply Retweet Favourite 8 May 17