HS LABORI  PAARL - TUISTE VAN DIE VIKINGS

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Besoekersboek

  

LAAT GERUS JOU MERK!

BESOEKERSBOEK

37 entries on 4 pages
Janus Van Zyl
14/06/13 10:01:15
Ek wil vir Labori geluk wens met hierdie nuwe weblad. Was lanklaas daarop maar is baie verras oor die profesionele manier waar dit op gedoen is. Bou so voort en julle maak ons trots.
hendrik jacobus visser
18/05/13 17:56:32
iets om oor trots te wees.was daar 1992.
Driekie Beukes
15/05/13 07:43:48
Uitstekend! Ons as ouers is trots om deel van die Labori gesin te wees.
Charlene Adams
07/05/13 15:46:09
Vriendin uit Johannesburg se kommentaar oor Seekosaand 3 Mei 2013.
Amazing Fantastic. I reaaly enjoyed myself.
Ista Thiart
07/05/13 15:36:14
Baie geluk met die Visaand. Ons het dit ongelooflik geniet. Kos uit die boonste rakke.Beste seekos in die PAARL.
Craig Ontong
28/04/13 21:45:48
Webblad is netjies uiteen gesit.Wil graag my seun volgende jaar hier inskryf
Barend Westraadt
26/04/13 12:30:48
Skitterende webblad,so trots om 'n oud Laborier te wees en nogsteeds deel te wees van die Labori familie...Gee my sommer hoendervleis.....Altyd 'n Viking tot ek my laaste asem uitblaas eendag.......
Mnr G J Voges
08/04/13 12:07:19
Baie netjiese Webtuiste wat n baie goeie oorsig met volledige inligting oor die skool verskaf. Ons kleinseun was die eerste kwartaal 2013 in Labori en ons is jammer dat hy so gou moet vertrek na 'n nuwe skool in Gauteng.
Comment:
Dankie vir die mooi woorde.
Aletta Lamprecht (Neethling)
26/01/13 18:10:48
Het matriek gedoen in 1963, eeue gelede. Het al besoek afgele by skool, so 2 jaar gelede. Het nog baie nostalgie
Comment:
Julle is nog altyd welkom, Aletta! Het jy nie dalk foto's nie??
M le Roux
21/01/13 13:06:36
Dankie vir al die mooi woorde, ons waardeer dit, positief of negatief ons wil graag van julle hoor!

Webmeester
Show: 5  10   20

Map
Email