HS LABORI  PAARL - TUISTE VAN DIE VIKINGS

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Besoekersboek

  

LAAT GERUS JOU MERK!

BESOEKERSBOEK

37 entries on 2 pages
Janus Van Zyl
14/06/13 10:01:15
Ek wil vir Labori geluk wens met hierdie nuwe weblad. Was lanklaas daarop maar is baie verras oor die profesionele manier waar dit op gedoen is. Bou so voort en julle maak ons trots.
hendrik jacobus visser
18/05/13 17:56:32
iets om oor trots te wees.was daar 1992.
Driekie Beukes
15/05/13 07:43:48
Uitstekend! Ons as ouers is trots om deel van die Labori gesin te wees.
Charlene Adams
07/05/13 15:46:09
Vriendin uit Johannesburg se kommentaar oor Seekosaand 3 Mei 2013.
Amazing Fantastic. I reaaly enjoyed myself.
Ista Thiart
07/05/13 15:36:14
Baie geluk met die Visaand. Ons het dit ongelooflik geniet. Kos uit die boonste rakke.Beste seekos in die PAARL.
Craig Ontong
28/04/13 21:45:48
Webblad is netjies uiteen gesit.Wil graag my seun volgende jaar hier inskryf
Barend Westraadt
26/04/13 12:30:48
Skitterende webblad,so trots om 'n oud Laborier te wees en nogsteeds deel te wees van die Labori familie...Gee my sommer hoendervleis.....Altyd 'n Viking tot ek my laaste asem uitblaas eendag.......
Mnr G J Voges
08/04/13 12:07:19
Baie netjiese Webtuiste wat n baie goeie oorsig met volledige inligting oor die skool verskaf. Ons kleinseun was die eerste kwartaal 2013 in Labori en ons is jammer dat hy so gou moet vertrek na 'n nuwe skool in Gauteng.
Comment:
Dankie vir die mooi woorde.
Aletta Lamprecht (Neethling)
26/01/13 18:10:48
Het matriek gedoen in 1963, eeue gelede. Het al besoek afgele by skool, so 2 jaar gelede. Het nog baie nostalgie
Comment:
Julle is nog altyd welkom, Aletta! Het jy nie dalk foto's nie??
M le Roux
21/01/13 13:06:36
Dankie vir al die mooi woorde, ons waardeer dit, positief of negatief ons wil graag van julle hoor!

Webmeester
Jaco van Zyl
19/01/13 18:14:27
Baie goeie webtuiste met alle nodige info. Dit maak mens trots om deel van die Labori familie te wees.
Comment:
Thanks vir die woorde, Jaco. Ons probeer ons bes!
Lize Carstens
19/10/12 10:17:09
Ek dink Labori is die beste hoërskool in die Paarl. Sport en akedemie is tops. My seuns (Evert - matriek 2006, Wikus - matriek 2007 en Conrad - matriek 2012) het die skool baie geniet en my dogter Lize-Marie nou in graad 8 is net so ekstaties oor Labori. Baie dankie aan die hoof Mnr Bat en al die wonderlike onderwysers wat maak dat die skool so great is. Doen so voort en weereens baie dankie.
Natasha Scott
24/08/12 14:46:29
My seun,Shane is nou is graad 8 en in die koshuis. Hy geniet elke oomblik daarvan en is 'n trotse VIKING! Ek is so bly ons het Laborie ons keuse gemaak - nie ooit kon dink ek sal my kind 'n in koshuis sit nie, maar hy is doodgelukkig wat my weer 'n gelukkige en trotse ouer maak. Baie dankie Laborie - julle is die beste!
Elma de Villiers
26/07/12 13:49:37
Labori is tops!! My seun Frans was daar in 2007 en 2008 en dit was een groot voorreg om deel te kon wees van die groot Labori-familie! Baie dankie vir alles wat julle vir my kind beteken het. Elma de Villiers
Chante Abrahams
24/07/12 13:38:56
Labori is die beste skool in die wêreld!! Ek was baie gelukkig daar!!! Geniet dit almal!!! Labor omnia vincit
René Lourens
17/07/12 12:01:03
Ek wil ook net sê dat my kind baie gelukkig in die skool en koshuis is en ek nog nooit spyt was dat ek hom daar ingeskryf het nie. Ek kon nie vir beter gevra het nie en sien 'n blink toekoms vir hom! Dankie en bou so voort op julle goeie reputasie en toewyding.
Comment:
Dankie vir die positiewe woorde.
Nadia Geldenhuys
04/07/12 13:32:51
Ek wil net se LABORI is die beste skool in die hele BOLAND!!!!!!!!!!!!
Comment:
Dankie Nadia!
Back 
Show: 5  10   20

Map
Email