HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Fotografiese Uitstallings

Die skool se fotografieklub het onlangs sy 3de fotografiese uitstalling gehou.

Alhoewel die klub tans met baie nuwe en onervare jong lede sit, was daar wel 'n paar verassings wat die aand opgelewer het met van die junior lede se inskrywings.

Sowat 40 foto's is ingeskryf en 'n aantal goue, silwer en brons toekennings is gedoen.

Talle foto's is geneem in opdrag van die klub op onderwerpe soos perspektief, veldiepte, komposisie, ens.

Die oorwegende wen foto van die uitstalling was Retha van der Vyver (Senior klublid) se inskrywing "Kat".

Die klub het baie komplimente ontvang vanaf al die besoekers wat die uitstalling bygewoon het.  

 

Goue Toekennings 

RETHA VAN DER VYVER - Goud vir "Kat". Ook die beste foto vir die Uitstalling. Geneem in een van die klub se opdragte om 'n troeteldier te fotografeer.

 

PIETER WALTER - Goud vir sy foto "Connections" Foto geneem tydens 'n klub salon wat in die Bo-Kaap aangebied is.

 

KARA MURRAY - Goue toekenning vir haar foto "Herfs Blaar". Geneem in opdrag van die klub om 'n foto te neem wat herf verteenwoordig.

LE-RAY CROUS - goue toekenning vir haar foto "Die Hek". Geneem in opdrag van die klub. Onderwerp: Rame.

LE-RAY CROUSE - Goue toekenning vir foto "Kerk". Klub opdrag onderwerp: Perspektief.

 

Silwer Toekennings

KARA MURRAY - "ENGELKIES"

 

RETHA VAN DER VYVER - "BLOMME"

 

DALE SIMONSE - "REFLECTION"

RETHA VAN DER VYVER - "VLEKKIE"

 

MIRANDA HAYES - "BLOM"

Tweet
Like